Tuesday, 24 April 2012

Toekoms Namibië

http://toekomsnamibie.blogspot.com/


Toekoms Namibië is 'n samewerkings projek van Milton Louw en Moira Delie om die boek, "Future Namibia" te verwerk in Afrikaans.

Die boek handel oor die nodigheid van 'n regering en besgheidslui wat die mense van die land eerste stel om te verseker almal bly in 'n land van vrede en oorvloed.

No comments: